Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Paartjie ná troue deur betogers met liedjies gegroet

7 Maart 2023

‘n Paartjie, wat by die departement van binnelandse sake in Kaapstad getrou het, is deur betogers van die Nasionale Onderwys, Gesondheid en Geallieerde Werkersunie, oftewel Nehawu met liedere begroet.

‘n Sosiale media-gebruiker wat gistermiddag die oomblik vasgevang het, Barry James Mitchell het op Twitter geskryf dat die paartjie se huwelik geseën is met gesange in die middel van ‘n krisis.

Lede van Nehawu betoog tans weens hulle eise vir ‘n salarisverhoging. In die video kan gesien word hoe die pasgetroude paartjie, geklee in ‘n troupak en trourok die gebou verlaat en dan deur die betogers verwelkom word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende