Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

OVK ontken bewerings dat hy by ANC se leierskapsverkiesing betrokke was

20 Desember 2022

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê hy het met skok kennis geneem van ‘n plasing op sosiale media waarin hy verkeerdelik betrek word by die ANC se leierskapskonferensie.

Volgens die OVK het die inhoud van die plasing dit ten doel om die reputasie en integriteit van die verkiesingskommissie en sy amptenare te skaad.

Die plasing is in die vorm van skermgrepe uit ‘n WhatsApp-gesprek tussen ‘n onbekende persoon en iemand wat hom as die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo voordoen.

Daarin kry Mamabolo glo opdrag om ‘n sekere uitkoms van die verkiesing te bewerkstellig in ruil vir ‘n bedrag aan kontant.

Volgens die OVK is dit duidelik dat die inhoud gefabriseer is en dat dié tipe fopnuus sal toeneem nader aan die 2024-nasionale verkiesing.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende