Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

OVK: Munisipale verkiesing moet voor 1 November plaasvind

7 April 2021

Die land se hoofkiesbeampte, Sy Mamabolo het gesê die munisipale verkiesing moet voor 1 November vanjaar plaasvind.

Hy het dié uitlating tydens ‘n laataandsitting van die parlementêre portefueljekomitee oor plaaslike regering gemaak.

Mamabolo sê die wet bepaal dat ‘n munisipale verkiesing binne negentig dae gehou moet word na afloop van die vyfjaartermyn wat gevolg het op die vorige landswye verkiesing.

Volgens hom is alle nuwe wyke reeds in Desember afgebaken hoewel daar nog nie honderd-persent tevredenheid daarmee is nie.

Tussenverkiesings gaan intussen voort met vyftien tussenverkiesings later vandeesmaand en veertig tussenverkiesings wat op 19 Mei plaasvind.

Vanjaar sal politieke partye meegeding om agt metrorade, 205 munisipaliteite en 44 distriksrade.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende