Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

OVK klaar verwarring op oor stemme

18 Junie 2024

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het verwarring uitgeklaar oor die totale aantal stemme wat op sy verkiesingsuitslaeplatform weerspieël word. 

Dit nadat nuwe syfers op die OVK se uitslagblad verskyn het ten opsigte van die aantal kiesers wat hulle stem in elke party se guns uitgebring het. 

Die verwarring het ’n herrie op sosiale media ontketen, wat die OVK genoop het om duidelikheid oor die saak te verskaf.

Die nuwe syfers op die OVK se uitslaeblad weerspieël eenvoudig beide nasionale en streekstembriewe wat ten gunste van elke party uitgebring is. 

Dit nadat die uitslae aanvanklik net die nasionale stembriefuitslae weerspieël het.

Net meer as 16-miljoen geregistreerde kiesers het gestem, wat sowat 31,92-miljoen stembriewe oor die nege streeks- en een nasionale stembriewe uitgebring het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende