Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

OVK gereed vir 29 Mei se verkiesing

26 Februarie 2024

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die OVK sê beamptes sal vanaf 12 April die 23 292 stemlokale landswyd besoek om seker te maak dat alles in orde is. 

Die OVK het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou oor sy gereedheid nadat die verkiesingsdatum van 29 Mei in die Staatskoerant gepubliseer is.

Die OVK se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo sê ‘n voorlopige rooster is die naweek gepubliseer. 

Hierdie rooster bevat datums en vereistes waaraan kiesers en politieke partye moet voldoen voordat hulle aan die verkiesing mag deelneem.

Omdat die datum geproklameer is, mag daar geen meer registrasies van kiesers plaasvind nie. Volgens Mamabolo is die voorlopige kiesersrol vandag gepubliseer. Teen 12 Maart sal hierdie kiesersol aan politieke partye oorhandig word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende