Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

OUTA soek duidelikheid oor agterstallige e-tolskuld

11 April 2024

Die Organisasie teen Belastingmisbruik, OUTA, is een van die organisasies wat duidelikheid soek oor wat met agterstallige e-tolskuld gaan gebeur wanneer dié stelsel vanaand afgskakel gaan word.

Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, het egter gewaarsku dat motoriste se agterstallige e-tolskuld steeds ingevorder sal word. 

OUTA sê dit is nie duidelik hoe die agterstallige skuld ingevorder sal word nie aangesien die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, SANRAL, reeds in 2019 opgehou het om dagvaardings vir agterstallige skuld uit te stuur. 

LEES OOK: OMSTREDE E-TOL-STELSEL GROET MÔRE OM MIDDERNAG

Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê hy trek die bestaan van historiese skuld in twyfel omdat SANRAL se finansiële state volgens hom daarop wys dat agterstallige skuld jare gelede afgeskryf is.

Op sy beurt het die VF Plus se LPW, adv. Anton Albert gesê sý party sal ‘n regsmening inwin oor watter stappe gedoen kan word om skuld af te skryf – en geld wat reeds deur padgebruikers betaal is – terug te vorder.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende