Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

OUTA dien klag in oor houtkabinet van R300 000

26 Junie 2023

Die organisasie teen belastingmisbruik, OUTA, het strafregtelike klagte teen die uitvoerende hoof van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS), Andile Nongogo, en drie ander mense aanhangig gemaak. 

OUTA meen Nongogo en sy medebeskuldigdes moet vir bedrog en korrupsie ondersoek word oor besluite wat hy gemaak het in sy tyd as die besturende direkteur van die onderwys- en opleidingsgesag vir die dienstesektor, SSETA. 

Volgens OUTA het SSETA in 2016 byna R300 000 meer betaal as die normale prys om handelsmerke op ‘n tenderkabinet aan te bring. Hierdie betaling aan Five Star is deur Nongogo goedgekeur. Dit is ‘n oorbetaling van byna 8 000%.

Dié betrokke kabinet is volgens SSETA se bateregister R9 690 werd.

OUTA se portefeuljebestuurder, Rudie Heyneke sê die betaling aan Five Star was vir die ontwerp, ontwikkeling en verskaffing van bemarkingsmateriaal.

Die betrokke tenderkabinet is ‘n houtboks van 180 cm by 150 cm met ‘n SSETA logo daarop, en het R302 010 gekos. “OUTA het ‘n kwotasie gekry vir ‘n soortgelyke kabinet as die een by die SSETA, en by hierdie betrokke maatskappy sou dit R3 731,75 kos,” sê Heyneke.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Geld-1

Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

paul-kruger-gate-786x416-1

Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

pexels-arina-krasnikova-6663368

“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”

Julius-Malema6

Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit

Gty3kIbWsAAix-H

ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp

Ander Nuus Artikels

WAGWOORD
16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit
walter-sisulu-university
Amptenaar by universiteit doodgeskiet
CILLIERS5
Brink se hoed weer in die ring
Geld-1
Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen
paul-kruger-gate-786x416-1
Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende