Ouers en drie van hulle vier dogtertjies opslag in motorongeluk dood


Luister nou

Volgende

Ouers en drie van hulle vier dogtertjies opslag in motorongeluk dood

27 Oktober 2024

‘n Ouerpaar, en drie van hulle vier dogters is Donderdagaand (24 Oktober) op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Nelspruit in Mpumalanga dood, toe hulle bakkie en ‘n vragmotor mekaar reg van voor getref het.

Pieter Herbst, sy vrou Chantelle en hulle dogters, die 4-jarige Anzelle, Kara (graad 3) en Mienke (graad 7) is in die ongeluk dood. Die 11-jarige Amoné (graad 6), is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Die gesin was met hulle dubbelkajuit bakkie op pad van Pretoria na Nelspruit, om vir Pieter se ouers te gaan kuier, toe die ongeluk gebeur. Amoné het agter in die kappie van die bakkie gesit, en die ongeluk oorleef.

Die provinsiale woordvoerder van die departement van gemeenskapsveiligheid, Moeti Mmusi sê die omstandighede van die ongeluk word ondersoek.

Volgens die plaaslike koerant, Die Laevelder, het die vragmotorbestuurder probeer om te vlug na die ongeluk, maar hy is opgespoor en glo nie beseer nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Ouers en drie van hulle vier dogtertjies opslag in motorongeluk dood


Luister nou

Volgende