Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Ouers dagvaar TikTok weens uitdaging wat glo lei tot kinders se dood

7 Julie 2022

Ouers van twee Amerikaanse meisies wat dood is toe hulle glo aan ‘n sosiale media-uitdaging deelgeneem het, dagvaar nou TikTok vir die voorval. 

Die ouers voer aan dat TikTok se sogenaamde gevaarlike algoritmes hulle kinders blootgestel het aan die Blackout-uitdaging, wat glo tot die 8-jarige Lalani Erica Walton en die 9-jarige Arriani Arroyo se dood gelei het. 

Hulle is onderskeidelik in Februarie en Julie 2021 oorlede.

Die uitdaging vereis van deelnemers om hulle asems vir ‘n ruk op te hou en dan hulself te verwurg sodat hulle tydelik hulle bewussyn kan verloor.

Die ouers het Dinsdag die dagvaardiging by ‘n Los Angeles streekshof ingedien. TikTok het nog nie op die nuus gereageer nie, maar was reeds verskeie kere van te vore in die spervuur weens gevaarlike uitdagings wat op die platform opduik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende