Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Ouers, beheerliggaam betoog by Soweto-skool oor hoof

19 Julie 2022

Polisiebeamptes is ontbied na die Job Rathebe Sekondêre Skool in Orlando in Soweto te midde van betogings deur ontevrede inwoners.

Ouers en lede van die beheerliggaam het die skool gesluit soos wat kinders gereed gemaak het om vanoggend met die derde kwartaal te begin.

Die betogers eis dat die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi hulle moet kom toespreek oor die verskeie kwessies by die skool. Die polisie is ontbied nadat ‘n leerling, saam met sy ouers by die skool opgedaag het met ‘n vuurwapen. 


Volgens die polisiewoordvoerder, kaptein Mavimbela Masondo het hulle egter ontdek dat die kind ‘n speelgoedgeweer gehad het. Die speelding is in beslag geneem en die kind is gewaarsku. 

‘n Lid van die beheerliggaam, Myron Shongwe sê hulle is baie ontevrede met die skoolhoof en meen sy is gedurig siek. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende