Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Ouers aangeraai om kinders teen masels in te ent

3 Mei 2022

Ouers en versorgers word aangeraai om te verseker dat hul kinders se inentings teen masels op datum is, nadat die departement van gesondheid gewaarsku het teen ‘n vlaag uitbrekings van dié siekte.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is daar ‘n toename van 400% in gevalle tussen Januarie en Maart vanjaar aangemeld.

Die WGO rapporteer dat Afrika die afgelope jaar ‘n oplewing in uitbrekings van siektes – wat deur entstof voorkombaar is – ervaar.

Dr Lesley Bamford, die hoofdirekteur vir die kindergesondheidsprogram by die departement van gesondheid van die WGO, sê daar is nog geen uitbreking nie, maar ouers en versorgers moet die waarskuwing ernstig opneem.

Sy het gesê ouers en versorgers moet verstaan dat masels ‘n baie aansteeklike siekte is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GtKvqtMXwAAfecA

78 mense dood in vloedgeteisterde Oos-Kaap

bela-7

Riglyne vir die Bela-wet is gepubliseer

GtPe-L2b0AAR_xU

Oorlewende van Air India-vliegongeluk ontsnap betyds uit nooduitgang

pothole

Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar – ons stede verval nie meer nie

Screenshot 2025-06-12 151250

Die Comrades-Marathon bring “ja” en “nee” antwoorde

Ander Nuus Artikels

GtWXcGOXoAA2G7W
“Besope” motoris wat glo spoedgrens oortree tref motor – vyf mense dood
WhatsApp Image 2025-06-13 at 13.20.28_4139dd6b
Bergview-skoolhoof maak strafregtelike klag aanhanging teen politici wat hom van verkragting beskuldig
Cyril-4-1
ActionSA bevraagteken noodsaaklikheid van nasionale dialoog
GtKvqtMXwAAfecA
78 mense dood in vloedgeteisterde Oos-Kaap
bela-7
Riglyne vir die Bela-wet is gepubliseer

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende