Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Oud-Matie gedagvaar om in hof te verskyn ná urine-voorval

9 November 2023

Die geskorste student aan die Universiteit Stellenbosch, Theuns du Toit is gedagvaar om op 5 Desember op twee aanklagte in die hof te verskyn nadat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om hom strafregtelik aan te kla. 

Dit kom nadat ‘n video in Mei verlede jaar aan die lig gekom het waarin Du Toit gesien kan word hoe hy op ‘n mede-student, Babalo Ndwayana se besittings urineer.

LEES OOK: STUDENT PERMANENT UIT US GESKORS NÁ URINE-VOORVAL

Du Toit se pa, Rudi het aan Netwerk24 gesê hulle is bly dat die NGV besluit het om sy seun te vervolg omdat hulle nou ‘n kans sal hê om Ndwayana te kruisondervra. Du Toit word van crimen injuria en kwaadwillige saakbeskadiging aangekla. 

Rudi meen in ‘n strafregtlike hof sal woorde soos; “waarskynlik” nie gewig dra nie, maar dat daar tydens Theuns se dissiplinêre verhoor grootliks staat gemaak is op die woord waarskynlik. Een van die bewerings wat Ndwayana gemaak het is dat Du Toit “waarskynlik gesê het: it is a white boy thing.

Rudi meen Ndwayana se weergawes van die gebeure het al verander.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende