Oud-direkteure van Postbank kan strafregtelike aanklagte in die gesig staar


Luister nou

Volgende

Oud-direkteure van Postbank kan strafregtelike aanklagte in die gesig staar

15 September 2023

Die minister van kommunikasie, Mondli Gungubele, het die Postbank se voormalige direkteure gewaarsku dat hulle strafregtelike aanklagte in die gesig staar.

Die minister se opmerkings kom in ‘n chaotiese maand wat die dramatiese uittog van die bank se hele direksie gesien het, nadat sagtewarefoute honderde duisende begunstigdes sonder geld gelaat het toe hul toelaes nie betaal is nie.

Gungubele het aan die nuusdiens News24 gesê hy was in stryd met die bank se voormalige direksie, en hy het hulle daarvan beskuldig dat hulle ‘n sagtewareverskaffer onwettig honderd-en-veertig-miljoen rand betaal het – sonder om wette oor openbare finansies te volg.

Volgens die minister het ‘n aanvanklike ondersoek deur die finansiëledienstefirma, KPMG, ‘n rits onreëlmatighede en misdadigheid opgespoor, met ‘n uitgebreide ondersoek wat nou aan die gang is.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oud-direkteure van Postbank kan strafregtelike aanklagte in die gesig staar


Luister nou

Volgende