Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Oshoek-grenspos steeds gesluit na vragmotor-ongeluk

27 Januarie 2025

Die Grensbestuursowerheid en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het bedrywighede by die Oshoek-grenspos by Eswatini (voorheen bekend as Swaziland) tydelik gestaak ná ‘n ernstige ongeluk waarby ‘n 32-ton-steenkoolvragmotor gisteroggend betrokke was. 

Die Vragmotor het na bewering weens remversaking by die Eswatini hawe, in 10 stilstaande voertuie gebots, insluitend vier SAID-voertuie en ’n SANW-bakkie en het aansienlike skade veroorsaak. 

Die kommissaris van die Grensbestuursowerhed, Michael Masiapato, het bevestig dat alle bedrywighede by die hawe opgeskort is sodat die Suid-Afrikaanse Polisiediens die toneel kon ondersoek en bewyse insamel.

Reisigers en vragmotorbestuurders word aangeraai om alternatiewe grensposte te gebruik, soos Nerston, Mahamba, Jeppes Reef en Lebombo.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende