Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Organisasie wil “miljoenêr” student met regshulp bystaan ná vonnisoplegging

31 Maart 2022

Die burgerregteorganisasie Forum 4 Service Delivery sê hy sal regshulp aanbied aan die voormalige student Sibongile Mani (32) nadat sy gister vyf jaar gevangenisstraf opgelê is vir diefstal.

Die streekshof in Oos Londen het bevind dat Mani herhaaldelik oortree het deur die geld te spandeer wat verkeerdelik deur die Nasionale Studente Finansiële hulpskema (NSFAS) aan haar oorbetaal is. Sy moes ‘n toelaag van R1400 ontvang, maar het eerder ‘n R14-miljoen rand “toelaag” gekry en versuim om dié fout aan te meld.

LEES OOK: VOORMALIGE STUDENT GEVONNIS NÁ R14-MILJOEN NSFAS-FOUT

Sy het in 72 dae meer as R818 000 van die NSFAS geld spandeer aan onder meer elektriese toebehore, alkohol en sigarette.

Forum 4 Service Delivery sê Mani hou nie ‘n gevaar vir die samelewing in nie, en is ‘n eerste oortreder.

Die organisasie sê dit is onregverdig dat sy nou in ‘n oorvol tronksel haar vonnis moet uitdien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende