Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Vrou, wat glo jong model doodry, op borgtog vrygelaat

4 Februarie 2022

Die 31-jarige vrou, wat daarvan beskuldig word dat sy na bewering die model, Olivia Sieff in Claremont doodgery het, is op borgtog van R3000 vrygelaat.

Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), Eric Ntabazalia het aan Pretoria FM bevestig dat Onesimo Makhubalo vanoggend in die Wynberg landdroshof verskyn het.

LEES OOK: VROU IN HEGTENIS GENEEM NA MODEL DOODGERY IS

Die 18-jarige Sieff is in die vroeë oggendure van 30 Januarie buite die Tin Roof nagklub in ‘n tref-en-trap voorval doodgery toe sy glo probeer het om die pad oor te steek. Makhubalo is in hegtenis geneem nadat haar motor glo op kringtelevisie-beeldmateriaal vasgevang is.

Volgens Ntabazalia is die saak tot 25 Mei 2022 uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende