Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Vragmotorbestuurder bly in aanhouding na Pongola-botsing

19 September 2022

Die vragmotorbestuurder wat betrokke was in die botsing waarin 21 mense Vrydag in Pongola dood is, bly in aanhouding.

Dit volg nadat hy vanoggend in die landdroshof op dié dorp in KwaZulu-Natal verskyn het.

Hy moet 26 September weer in die hof verskyn wanneer sy borgtogaansoek aangehoor sal word.

LEES OOK: KYK: VRAGMOTORBESTUURDER IN HOF NÁ GRU-ONGELUK

Die ondersoekbeampte het ook gevra vir uitstel vir verdere ondersoek.

Die verdagte het homself aan die polisie oorgegee waarna hy in hegtenis geneem is.

In ‘n video wat die rondte op die sosiale media doen kan gesien word hoe die vragmotor teen ‘n hoë spoed in ‘n bakkie vasry.

Die meeste van die oorledenes was skoolkinders wat op die bakkie vervoer is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende