Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Span van 11 speurders aangewys om taverne-skietvoorval te ondersoek

11 Julie 2022

Die minister van polisie, Bheki Cele, sê ‘n span wat uit 11 speurders bestaan is aangewys om gister se skietery by ‘n taverne in Soweto te ondersoek.

15 mense is dood en verskeie beseer toe die aanvallers in die vroeë oggendure op die mense binne die taverne losgebrand het.

Volgens Cele is hulle opsoek na vyf aanvallers, maar die moontlikheid dat ander verdagtes ook by die saak betrek kan word, is nie uitgesluit nie.

Cele – wat deel was van ‘n hoë-vlak afvaardiging – het die toneel vandag besoek.

Volgens die minister is daar 137 patroondoppies op die toneel gekry wat vir forensiese toetse gestuur sal word.

Hy het ook gesê die polisie se taktiese-reaksiemag sal van vandag af in die gebied ontplooi word om te help met misdaadvoorkoming.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Ander Nuus Artikels

Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende