Opvolg: Soektog na ontvoerde broers brei na ander provinsies uit


Luister nou

Volgende

Opvolg: Soektog na ontvoerde broers brei na ander provinsies uit

20 Oktober 2021

Die soektog na die ontvoerde Moti-broers van Pietersburg (Polokwane) het nou na ander provinsies uitgebrei.

Die boeties Zia (15), Alaan (13), Zayyad (11) en Zidan (6) is gisteroggend op pad na die Curro Heuwelkruin skool ontvoer in ‘n beweerde kaping. Hulle 64-jarige motorbestuurder is agtergelaat.

LEES OOK: OPVOLG: FAMILIE VAN ONTVOERDE BROERS VRA VIR HULP

Volgens die polisiewoordvoerder, brigadier Motlafela Mojapelo soek hulle nou in ander provinsies na die vier broers. Luidens vroeër berigte het die ontvoerders glo na Gauteng gevlug met die kinders.

Hulle pa, ‘n bekende sakeman in Pietersburg, Nazim Moti het ‘n beroep op die publiek gedoen om na sy kinders te help soek.

https://twitter.com/Abramjee/status/1451064837736386560

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Opvolg: Soektog na ontvoerde broers brei na ander provinsies uit


Luister nou

Volgende