Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Soektog by Voëlklip duur steeds voort

22 Junie 2023

Die polisie is steeds besig met ‘n soektog na ‘n vermiste motoris nadat ‘n voertuig gister van ‘n krans by Voëlklip, by Heroldsbaai in die Wes-Kaap, afgery het.

Volgens die polisiewoordvoerder, sersant Christopher Spies, belemmer gure weer die soek- en reddingspogings.

Volgens Spies bestaan die soekgeselskap uit verskeie nooddienste en is die soektog vanoggend met eerste daglig hervat.

Hy sê polisieduikers en nooddienste van die George-munisipaliteit is op die terrein en besig om aan die soek-en-herwinningsoperasie deel te neem.

Hommeltuie word ook ingespan om langs die kuslyn te soek.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende