My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Oorsaak van brand by premierswoning nog onbekend

23 Maart 2023

‘n Brand het vanoggend by die Vrystaatse premier se amptelike woning in Bloemfontein uitgebreek.

Foto’s en videos van die huis in ligte laaie is wyd op sosiale media versprei. Die nuwe premier van die Vrystaat, Mxolisi Dukwana woon nog nie in die huis nie, aangesien die uitgaande premier, Sisi Ntombela tot einde Maart daar kan woon.

Die Mangaung-metro se woordvoerder, Qondile Khedama het buite die huis gesê dat die metro net na half 10 vanoggend van die brand in kennis gestel is, waarna die metro se branddienste onmiddellik ontbied is.

Volgens Kedama het dit die brandbestryders 7 minute geneem om by die huis op te daag, maar dat bykomende dienste nodig was weens die ernstige aard van die brand.

Hy sê die departement van openbare werke was ook op die toneel om die skade aan die gebou te bepaal. Die oorsaak van die brand is steeds onbekend.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Geld-1

Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

paul-kruger-gate-786x416-1

Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

pexels-arina-krasnikova-6663368

“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”

Julius-Malema6

Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit

Ander Nuus Artikels

Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings
WAGWOORD
16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit
walter-sisulu-university
Amptenaar by universiteit doodgeskiet
CILLIERS5
Brink se hoed weer in die ring
Geld-1
Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende