Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Oekraïne veg terug

24 Februarie 2022

Militêre magte in Oekraïne sê hulle het daarin geslaag om vier Russiese tenks naby die oostelike stad Kharkiv te vernietig en nagenoeg vyftig Russiese troepe te dood.

Hulle het ook glo ‘n sesde Russiese vegvliegtuig neergeskiet.

Die Oekraïnse regering sê minstens agt burgerlikes is dood in die vuurpyl-aanvalle wat die Kremlin op verskeie stede in Oekraïne geloods het.

LEES OOK: KYK: RUSLAND VAL OEKRAÏNE VANUIT VERSKEIE FRONTE AAN

Lande in Sentraal-Europa het hulle intussen begin gereed maak om vlugtelinge uit Oekraïne te ontvang nadat Moskou met ‘n volskaalse lug-, see- en landelike-inval in Oekraïne begin het.

Die Russiese president, Vladimir Putin sê die doel van die inval is om Oekraïne te ontwapen.

Die inval word beskryf as die grootste in Europa sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende