Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Ma van kinders ook vasgetrek na hulle dood is “weens boontjiesop”

24 Junie 2022

‘n Ma is in hegtenis geneem nadat twee van haar kinders en hulle pa van Bethlehem, dood is nadat hulle boontjiesop geëet het.

Haar 21-jarige suster is ook vroeër vasgetrek.

Die twee dogters, onderskeidelik 10- en 14 jaar oud is deur onderwysers van die Utopia Plaasskool na die Phekalong-hospitaal in Bethlehem geneem, terwyl die pa by die werk dood is. ‘n Derde meisie – 11 jaar oud – word steeds in die hospitaal behandel. 

Die familie se troetelkat is ook dood nadat hy ook van die sop geëet het.

Die ma en die tannie verskyn vandag saam in die Bethlehem landdroshof.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende