22 November 2022
Willem Kruger (29) se pa, Tian Kruger het sy seun se liggaam uitgeken.
Dit kom nadat oud-kolonel Sakkie Lourens, wat deur die familie aangestel is om die soektog te lei, vanmiddag bevestig het dat Kruger se wit Toyota Hilux-bakkie in die Vaalrivier buite Morgenzon in Mpumalanga gevind is.
Die ligaam wat in die bakkie gevind is, is nou bevestig as die oorskot van Willem.
Hy het op 13 November vermis geraak na hy ‘n ramparty begewoon het.