Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Kodwa en medebeskuldigde op borgtog vrygelaat

5 Junie 2024

Die minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, en sy medebeskuldigde, die voormalige hoof van die tegnologiemaatskappy EOH Holdings, Jehan Mackay is op borgtog vrygelaat. 

Hulle het in die gespesialiseerde handelshof in Johannesburg verskyn nadat Kodwa hom vanoggend aan die Valke oorgegee het.

Sy naam is een van die talle name van hooggeplaaste politici wat in die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se verslag verskyn.

Kodwa word daarvan beskuldig dat hy kontrakte toegeken het aan EOH en omkoopgeld van R1,7-miljoen daarvoor ontvang het.

Mackay het glo vir Kodwa se luukse vakansies betaal.

FOTO: MDN News

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende