Opvolg: Jooste moes homself glo môre aan wetstoepassers oorgee


Luister nou

Volgende

Opvolg: Jooste moes homself glo môre aan wetstoepassers oorgee

21 Maart 2024

Die voormalige uitvoerende hoof van die omstrede Steinhoff-maatskappy, Markus Jooste het omstreeks 16:00 vanmiddag sy eie lewe geneem. 

Volgens verskeie berigte het hy homself in Hermanus naby sy huis geskiet. Hy was 63 jaar oud. Die polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Malcolm Pojie het nie sy identiteit bekend gemaak nie, maar het bevestig dat die 63-jarige man homself in die kop geskiet het. 

Met paramedici se aankoms op die toneel het hy nog geleef. Hy is in ‘n hospitaal dood. News24 berig hy het glo opdrag gekry om homself teen môre aan die Valke oor te gee.

Die nuus kom slegs ‘n dag nadat die Gedragsowerheid vir Finansiële Dienste Jooste ‘n boete van R475-miljoen opgelê het.

Foto: Corruption Watch

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Opvolg: Jooste moes homself glo môre aan wetstoepassers oorgee


Luister nou

Volgende