My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Gemeenskapslede betoog buite Klawer-hof

26 April 2022

Inwoners van Klawer, in die Wes-Kaap het vandag ‘n optog na die landdroshof gehou waar die 56-jarige Daniel Smit vandag weer verskyn.

Die inwoners versoek dat Smit aan hulle oorhandig word, omdat hulle voel dat hulle hy spesiale behandeling van die polisie en regstelsel ontvang. 

Smit staar aanklagte van ontvoering, moord, regsverydeling en aanranding met die doel om ernstig te beseer in die gesig. Dit volg nadat die 13 jarige Jerobejin van Wyk se opgekapte oorskot in Februarie vanjaar in Smit se afvoerpyp gevind is. 

Smit se regsverteenwoordiger voer aan dat hy sedert ‘n jong ouderdom by die okkulte betrokke is.

https://twitter.com/ezaap/status/1518848507620249600

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende