Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Familie van ontvoerde broers vra vir hulp

20 Oktober 2021

Die familie van die vier seuns, wat vanoggend op pad skool toe ontvoer is, het ‘n beroep op mense gedoen om die polisie met hul soektog by te staan.

Die vier broers, Zia (15), Alaan (13), Zayyad (11) en Zidan (6) is die seuns van die Pietersburg (Polokwane) sakeman, Nazim Moti. Hy is die eienaar van Auto Moti. Die seuns was omstreeks 07:00 vanoggend saam met hulle 64-jarige motorbestuurder op pad na hulle skool, Curro Heuwelkruin toe hulle glo gekaap is.

LEES OOK: VIER KINDERS GLO OP PAD SKOOL TOE ONTVOER

Die kinders en die bestuurder was in ‘n silwer/ grys BMW toe hulle glo deur verdagtes in ‘n wit Kia Sorento en swart Mercedes Benz van voor en agter versper is. Luidens berigte het ongeveer sewe verdagtes glo uit die twee motors gespring en op die BMW begin skiet. Nie een van die twee voertuie het nommerplate nie.

Moti en sy vrou, Shakira het by monde van hulle regsverteenwoordiger, Philip Smit gesê dat hulle steeds wag op ‘n moontlike eis vir ‘n losprys.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende