Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Opvolg: Burgemeester ontken dat sakeontbyt R5-miljoen gekos het

7 Oktober 2021

Die burgemeester in die Zululand distriksmunisipaliteit, Thulasizwe Buthelezi het teruggekap na berigte dat sy munisipaliteit glo R5-miljoen bestee het aan ‘n sakeontbyt. 

Die LUR vir samewerkende regering in KwaZulu-Natal, Sipho Hlomuka het vroeër aangevoer dat sy departement die beweerde luukse ontbyt ondersoek, wat verlede week by die Elangeni hotel in Durban gehou is. 

LEES OOK: MUNISIPALITEIT SE “R5 MILJOEN-ONTBYT” WORD ONDERSOEK

Hlomuka het aangevoer dat die raad nié goedkeuring vir die funksie gegee het nie. Die burgemeester sê egter dat Hlomuka leuens vertel. Volgens Buthelezi is die LUR se bewerings nié op feite gegrond nie. 

Volgens hom was die doel van die ontbyt om beleggers te nader om te belê in die Zululand distriksmunisipaliteit. Hy meen dié ontbyt het slegs 137-duisend rand gekos om te hou, maar het beleggings van meer as 600-miljoen rand verseker. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende