Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Optrede teen EFF geëis

27 September 2021

Die DA het ‘n beroep op die Onafhanklike Verkiesingingskommissie (OVK) asook die polisieminister Bheki Cele gedoen om op te tree teen die EFF, wat gister sy verkiesingsmanifes bekend gestel het.

Sowat 2 000 EFF ondersteuners het die geleentheid in Ghandi plein in Johannesburg bygewoon, ongeag die inperkingsregulasies wat die getal mense by byeenkomste beperk.

Die DA se hoofsweep Natasha Mazzone sê die OVK moet die EFF verantwoordbaar hou, en dat die party se optrede die vryheid en regverdigheid van die verkiesing ondermyn.

Volgens die huidige vlak 2 regulasies mag slegs 500 mense buite byeenkom. Die EFF het intussen ook sy hoofgebou in Johannesburg na Winnie Madikizela-Mandela vernoem en haar verjaarsdag gister gevier. Sy sou 85 jaar oud word.

https://twitter.com/EFFSouthAfrica/status/1442366227364651009

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende