Optog ter veroordeling van plaasmoorde binnekort in Roedtan gehou


Luister nou

Volgende

Optog ter veroordeling van plaasmoorde binnekort in Roedtan gehou

21 Oktober 2022

Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hy ondersteun ’n optog wat op Maandag, 24 Oktober in Roedtan, Limpopo, ter veroordeling van plaasmoorde deur die Distrikslandbou-unie gehou word.

Volgens AfriForum sal gemeenskapslede en lede van AfriForum saam met ander prominente organisasies die optog bywoon. 

LEES OOK: LIMPOPO-BOER DOODGESKIET

Die optog word gehou terwyl die verdagtes in die moordsaak op die boer, Nicky van Rensburg Maandag in die rondgaande hof in Roedtan verskyn. Hulle staan ook tereg op ander aanklagtes nadat Van Rensburg se lewensmaat, Veronica Grobler en ‘n minderjarige seun aangerand is.

“Plaasmoorde- en aanvalle is ’n unieke vorm van misdaad wat tot onbeskryflike trauma lei en gemeenskappe vernietig. AfriForum hoop om deur ons bywoning aan hierdie optog verdere bewusmaking rakende plaasmoorde te skep, en sodoende te help om hierdie gruwelike fenomeen stop te sit,” sê Ernst van Zyl, veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Optog ter veroordeling van plaasmoorde binnekort in Roedtan gehou


Luister nou

Volgende