Opod stel ondersoek na man glo deur polisiebeamptes aangerand is

Luister nou

Volgende

Opod stel ondersoek na man glo deur polisiebeamptes aangerand is

15 Augustus 2022

Die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat (Opod) stel ondersoek in na beweerde polisie-geweld in die Wes-Kaap. 

Dit kom na ‘n video die afgelope naweek versprei is waarin ‘n man na bewering deur polisiebeamptes in Vishoek aangerand is. In die video smeek ‘n vrou dat die polisie die man moet laat gaan, maar die polisie hou glo aan om hom aan te rand. 

Die man sê hy weet nie waarom hy aangerand is nie omdat hy glo net ‘n vermiste persoon-saak aanhangig wou maak. Opod sê die saak word ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”