Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Openbaarmaking van seksoortrederregister uitgestel

Die Inligtingsreguleerder het die minister van justisie, Mmamoloko Kubayi, se besluit verwelkom om die publikasie van die Nasionale Register van Seksoortreders tydelik te staak.

Volgens die ministerie verbied die huidige wetgewing die openbaarmaking daarvan weens kommer oor die nakoming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, bekend as die Popi-wet.

Die reguleerder sê hy sal aanbevelings indien, sodat die register in ooreenstemming met privaatheidswette openbaar gemaak kan word.

Die sperdatum vir die openbare vrystelling was geskeduleer vir 28 Februarie.

One Response

  1. Verbeur iemand wat tronk toe gaan nie sy privaatreg nie? Hoe word ons dan teen sulke mense beskerm as ons nie weet vir wie om te kyk en te vermy nie?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende