Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Oostenryk kry komponis se skedel terug

21 Julie 2023

Dele van die bekende komponis, Ludwig von Beethoven, se skedel is aan Wene in Oostenryk terugbesorg, nadat ‘n Amerikaner die gragmente geërf het.

Paul Kaufmann het die fragmente aan die Mediese Universiteit van Wene geskenk waar navorsers die siektes sal ondersoek waaraan die komponis gely het en ook die oorsaak an sy afsterwe sal probeer bepaal.

Beethoven is in 1827 op 56-jarige ouderdom oorlede en het lewenslank met siektes gesukkel. Hy het gevra dat sy liggaam bestudeer word na sy afsterwe.

‘n Familielid van Kaufmann het glo die beendere in 1863 bekom toe Beethoven se liggaam opgegrawe is. Die beendere sal ontleed word om te bevestig dat dit wel aan die komponis behoort het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende