Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Oos-Kaapse ma vasgetrek ná sy glo haar vier kinders met ‘n hamer vermoor

9 November 2022

‘n Oos-Kaapse ma is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar vier kinders.

Volgens die polisie se voorlopige ondersoek, vermoed hulle dat die kinders met ‘n voorhamer aangerand is.

Die polisie het die 32-jarige vrou saam met die liggame van haar kinders, wat tussen twee en 11 jaar oud was, in ‘n rondawel in die plattelandse gebied van Mhlabubomvu gevind.

Owerhede is tans besig om die omstandighede rakende die kinders se dood te ondersoek.

Die verdagte sal na verwagting binnekort in die Engcobo-landdroshof verskyn.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

mcebisi-jonas-1500-800

Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika

Synthetic nicotine concept. Various disposable electronic cigarettes. modern alternative smoking, vaping and nicotine. Close up

Studie: Tieners toon al hoe meer ‘n afhanklikheid van damptoestelle

GoWjNLwWkAATPA2

Lugmag soek sy vliegtuigdeur

Julius-Malema6

“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema

490718493_966830712291039_3031033673762599941_n

Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort

Ander Nuus Artikels

Brakfontein-substasie
Inwoners in dele van Centurion steeds sonder krag
UK
“R3,45-miljard vir diplomatieke diens is buitensporig,” sê ActionSA
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin
mcebisi-jonas-1500-800
Mcebisi Jonas aangestel as Ramaphosa se gesant na Amerika
Synthetic nicotine concept. Various disposable electronic cigarettes. modern alternative smoking, vaping and nicotine. Close up
Studie: Tieners toon al hoe meer ‘n afhanklikheid van damptoestelle

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende