Oortollige sterftes in pas met amptelike Covid-19 Sterftesyfer, sê SAMNR


Luister nou

Volgende

Oortollige sterftes in pas met amptelike Covid-19 Sterftesyfer, sê SAMNR

6 Januarie 2022

Die aantal oortollige sterftes – wat as ‘n ware aanduiding van die invloed van Covid-19 beskou word – was tydens sy hoogtepunt net ‘n fraksie wanneer dit vergelyk word met sterftes wat deur voeëre variante veroorsaak is.

Volgens die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het die aantal oortollige sterftes – wat ‘n maatstaf van sterftes teenoor historiese gemiddelde is – in die week wat op 26 Desember geëindig het, met 71% gedaal tot 3016.

Amptelike sterftes as gevolg van Covid-19 het afgeneem in dié tydperk met drie gedaal tot 425.

Dit staan in skrille teenstelling met ‘n hoogtepunt van meer as 16 000 in Januarie 2021 tydens die hoogtepunt van die Beta-variant.

In Julie het weeklikse oortollige sterftes ‘n hoogtepunt bereik van net meer as 10 000 tydens ‘n vlaag infeksies wat deur die delta-variant aangedryf is.

Die SAMNR sê die aantal beraamde oortollige sterftes het begin afneem, in ooreenstemming met die neiging in die aantal bevestigde Covid-19-sterftes.

Die raad sê dié waarneming is sterk ondersteunend dat ’n beduidende deel van die huidige oortollige sterftes – wat in Suid-Afrika waargeneem word – waarskynlik aan Covid-19 toegeskryf kan word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Oortollige sterftes in pas met amptelike Covid-19 Sterftesyfer, sê SAMNR


Luister nou

Volgende