Oorsaak van brand by Mabalingwe nog onbekend


Luister nou

Volgende

Oorsaak van brand by Mabalingwe nog onbekend

26 September 2023

Die bestuur van die Mabalingwe Wildreservaat sê die oorsaak van die brand wat sedert Saterdag verwoesting gesaai het is steeds nie bekend nie.

Die brand het op ‘n naburige plaas ontstaan en ongeveer 56 huise in puin gelaat, agt huise gedeeltelik beskadig en ‘n boskamp vernietig.

Volgens die verklaring was daar nie enige lewensverlies nie. ‘n Personeellid van Mabalingwe is wel ernstig beseer nadat die wind skielik gedraai het en hy onverwags deur vlamme omsingel is. Die personeellid ontvang tans behandeling in ‘n hospitaal. Geen ander beserings is aangemeld nie. 

Die invloed wat die brand op die wildlewe gehad het word steeds vasgestel maar daar is bevestig dat 6- 000 hektaar se weidingsveld vernietig is. 

Die bestuur van die Mabalingwe Natuurreservaat het ‘n beroep op die publiek gedoen om finansiële bydraes te lewer ten bate van diegene wat hulle huise verloor het. Daar is ook tans `n behoefte aan voer vir die wildlewe. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Oorsaak van brand by Mabalingwe nog onbekend


Luister nou

Volgende