Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Oorlewende van Air India-vliegongeluk ontsnap betyds uit nooduitgang

‘n Woordvoerder van die Indiese gesondheidsowerheid, Dhananjay Dwivedi sê in teenstelling met aanvanklike berigte, het een passasier gister se vliegongeluk oorleef.

Dwivedi sê dié man – ‘n Britse burger – was saam met sy broer op pad na die Verenigde Koninkryk toe die Boeing 787-8 Dreamliner van die Indiese lugdiens by Ahmedabad tydens opstyging neergestort het.

204 liggame – van die 242 mense aan boord – is al uit die wrak gehaal.

Daar is glo ook mense op die grond oorlede.

LEES OOK: KYK: Vliegtuig met 242 mense aan boord stort in Indië neer

Reuters berig dat die enigste oorlewende, Ramesh Viswashkumar (40), naby ‘n nooduitgang van die vliegtuig gesit het en kon daarin slaag om betyds daaruit te ontsnap.

Hy het aan plaaslike media vanuit sy hospitaalbed vertel dat hy en sy broer by familie in Indië gekuier het.

Hy sê sy broer, Ajay, het in ‘n ander ry van die vliegtuig gesit.

Die meeste passasiers was Indiese landsburgers, asook Britte, Portugese, en een persoon van Kanada.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Ander Nuus Artikels

Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende