Oorhandiging van Zondo-verslag, uitgestel


Luister nou

Volgende

Oorhandiging van Zondo-verslag, uitgestel

20 Junie 2022

Die presidensie het ‘n kort ruk gelede bevestig dat president Cyril Ramaphosa nie vanaand die vyfde deel van die Zondo-kommissie se staatskapingsverslag sal ontvang nie.

Hy moes die verslag verlede Woensdag, 15 Junie ontvang, maar is uitgestel tot vanaand om 18:00. Daar is glo probleme met die afhandeling van die verslag, wat beteken dit sal nie nou oorhandig word nie.

‘n Nuwe datum sal binnekort bevestig word.

https://twitter.com/SpokespersonRSA/status/1538835042729967616

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Oorhandiging van Zondo-verslag, uitgestel


Luister nou

Volgende