Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Ontvoerde ma en dogter se liggame in oopgroef-mynskag gevind

29 Oktober 2024

‘n Gautengse ma en dogter, wat die afgelop naweek as vermis aangemeld is ná ‘n aanval in hulle huis op ‘n kleinhoewe, se liggame is in ‘n oopgroef-mynskag gevind.

Hester (52) en haar ma, die 82-jarige Cecilia Johanna Flemming is Saterdag uit hulle huis in Eikenhof ontvoer. Dié gebied is nagenoeg 20 minute van Sandton in Johannesburg geleë.

Die polisiewoordvoerder, kolonel Mavela Masondo sê die Kliprivier-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof, ontvoering en die diefstal van motorvoertuie. 

Hy sê een verdagtes is die naweek by ‘n informele nedersetting in hegtenis geneem, nadat van die items wat by die huis geroof is, in sy besit gevind is. Die verdagte het reeds gister vlugtig in die hof verskyn. Volgens Masondo word nog drie mans ondervra.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende