Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Ontspan sê elektrisiteitsminister, die kragnetwerk sal nié in duie stort nie

20 April 2023

Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê die kragnetwerk sal nié ineenstort nie. 

Hy het in ‘n onderhoud met die nuusdiens, EWN die versekering aan Suid-Afrikaners gee dat hy en Eskom talle planne in plek het voordat die kragnetwerk in dui stort. Beurtkrag wissel reeds die afgelope paar dae tussen fase 5- en 6. 

Volgens Ramokgopa is daar altyd ‘n bykomende 2 000 megawatt se reserwe krag wat die kragnetwerk moet beskerm.

Hy sê hy besef dat fase 6-beurtkrag ernstig van aard is, maar meen die kragvoorsiener doen alles in sy vermoë om te verhoed dat hoër fases van beurtkrag geld.

Hy sê watervlakke en ander produksie kan redelik in toom gehou word tydens fase 6-beurtkrag, maar teen hoër fases raak dit byvoorbeeld moeiliker om water na reservoirs te pomp. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

MK

“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”

GpIRgvQWUAAJIpG

DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor

Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,

Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Go6hdNIX0AAO0Ry

Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9

Die MK-party besoek Kleinfontein

Ander Nuus Artikels

GpMtIfnXQAAQhoy
Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied
GpIavQ2WsAAYfFl
EFF-lede betoog oor Orania
E
Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging
MK
“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”
GpIRgvQWUAAJIpG
DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende