Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

Ontsnapte tier, Sheba van kant gemaak

18 Januarie 2023

Die 8-jarige tier wat verlede week in die Walkerville omgewing van ‘n kleinhoewe ontsnap het, is in die vroeë oggendure van kant gemaak.

Die tier genaamd Sheba het ‘n kleinhoewe, Walkers Fruit Farms betree waarop daar ses gesinne woonagtig is.

Sy het weer een van die honde doodgebyt. Volgens News24 en Die Vaalweekblad was Sheba se eienaar, Rassie Erasmus ook by toe sy opgespoor is.

Daar is besluit om die tier van kant te maak, omdat verdowing glo nie ‘n opsie was nie, en sy ‘n gevaar ingehou het vir mense in die omgewing.

Intussen is daar gemengde reaksie op sosiale media oor die nuus dat Sheba van kant gemaak is. Sommige Twitter-gebruikers meen die tier was geweldadig van aard, terwyl ander gebruikers wil weet of daar nou opgetree gaan word teen die eienaar.

FOTO’S: Facebook

https://twitter.com/i_likebrandon/status/1615597342597472257
https://twitter.com/EdStoddardZA/status/1615595474454515713

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende