“Ontploffing by Mpumalanga-substasie het nie uitwerking op land se krag,” sê Eskom


Luister nou

Volgende

“Ontploffing by Mpumalanga-substasie het nie uitwerking op land se krag,” sê Eskom

29 Desember 2021

‘n Transformator by die Camden steenkoolkragstasie in Mpumalanga het ontplof na ‘n interne fout by eenheid 8. 

Eskom het ‘n kort ruk gelede in ‘n verklaring bevestig dat die ontploffing gelei het tot die verlies van die eenheid, wat beteken dat sowat 190 megawatt verlore gaan.

Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê ‘n brand, wat ontstaan het is ook intussen geblus.

Hy sê Eskom verwag nie dat dié ontploffing ‘n invloed op die land se krag sal hê nie. Volgens hom word die omvang van die skade ook nog bepaal.

https://twitter.com/Eskom_SA/status/1476145309902417929

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Ander Nuus Artikels

Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

“Ontploffing by Mpumalanga-substasie het nie uitwerking op land se krag,” sê Eskom


Luister nou

Volgende