“Ons sal chaos weens staking nie duld nie,” sê Pretoriase burgemeester

Luister nou

Volgende

“Ons sal chaos weens staking nie duld nie,” sê Pretoriase burgemeester

18 Maart 2022

Die Tshwane-metro sê hy het vandeesweek ernstige uitdagings beleef weens ‘n klein groepie werknemers verbonde aan die munisipale werkersvakbond, Samwu wat aan ‘n onwettige staking deelneem. 

Die burgemeester in die metro, Randall Williams sê die staking en gepaardgaande geweld word verder aangevuur deur die stakende werkers, wat salarisverhogings eis. Hierdie werkers verhoed sedert Dinsdagoggend ander munisipale werkers om hulle werk te doen. 

Verskeie dele van Pretoria is sedert Maandag sonder krag weens kabel-foute. Williams sê die staking het nie net ‘n uitwerking op inwoners nie, maar ook lojale Tshwane-werknemers wat gedreig en geintimideer word indien hulle hul werk wil doen. 

Hy sê dissiplinêre aksie teen die betrokke werkers het reeds begin.

https://twitter.com/CityTshwane/status/1504727081237766170

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig