Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

“Ons is nie bang nie,” sê Oekraïne se president

22 Februarie 2022

Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky het in ‘n regstreekse uitsending gesê dat sy regering nié bang is nie en meen hulle sal geen grondgebied aan Rusland afstaan nie. 

Dit kom na die Russiese president Vladimir Poetin sogenaamde vredesmagte gestuur het na twee streke in Oekraïne, wat hy ook as onafhanklike gebiede verklaar het. Zelensky het in die uitsending gesê dat hy nie bang is nie en dat die land niemand niks skuld nie. 

Hy hou vol dat ‘n diplomatieke roete steeds gevolg sal word om die situasie te probeer beredder. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het ook gisteraand – plaaslike tyd – ‘n noodvergadering gehou om die gebeure in Oekraïne te bespreek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende