Onluste: Meer as 50 skole in KZN geplunder


Luister nou

Volgende

Onluste: Meer as 50 skole in KZN geplunder

19 Julie 2021

Die depertement van onderwys in KwaZulu-Natal sê hy het nie geld om skole, wat deur plunderaars beskadig is, reg te maak nie.

Die departement se woordvoerder, Muzi Mahlambi sê 52 onderwysinstellings is die afgelope tien dae beskadig.

Hy sê weens die beperking op die departement se begroting sal die geriewe – waarvan sommige geplunder, ander beskadig en enkeles heeltemal afgebrand is – nie gou herstel kan word nie.

Twee van die beskadigde instellings was opleidingsentrums en twee was streekskantore.

Volgens Mahlambi was daar nie genoeg petrol beskikbaar vir beamptes om inspeksies by al die instellings te doen nie en hoop hulle om dié week by al die persele aan te doen om die skade te beraam.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Onluste: Meer as 50 skole in KZN geplunder


Luister nou

Volgende