Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Onluste: 1600 mense in hegtenis geneem

14 Julie 2021

Die waarnemende minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê grootskaalse plundery in hoofsaaklik KwaZulu-Natal en Gauteng het oornag en ook vandag voortgeduur.

Sy het tydens ‘n mediakonferensie vanmiddag gesê dat dit egter wil voorkom asof die ontplooiing van 5 000 weermaglede en bykomende polisiebeamptes besig is om vrugte af te werp met minder gevalle van geweld, wat aangemeld word.

LEES OOK: APTEKERSRAAD: “90 APTEKE GISTER GEPLUNDER”

Volgens Ntshaveni is 208 gevalle van plundery aangemeld – 52 in Gauteng en 156 in KwaZulu-Natal.

1600 mense tot dusver in hegtenis geneem. In Gauteng is 606 mense in hegtenis geneem, gevolg deur 1068 in KZN. Talle mense is ook te midde van die plundery dood.

Sy sê die regering is besig met planne om voedsel-sekuriteit te verseker en het ‘n beroep op mense gedoen om nié weens paniek onnodige produkte te koop of brandstof in te gooi nie.

Volgens Ntshaveni is die land steeds te midde van ‘n derde Covid-19-vlaag en kan daar ‘n toename weens indien mense weens paniek by inkopiesentrums saamdrom.

https://twitter.com/Pale_Rider7/status/1415276721365032962

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende