Ongure onderneming skep twyfel oor die duur van die parlement se herstelwerk

Luister nou

Volgende

Ongure onderneming skep twyfel oor die duur van die parlement se herstelwerk

20 Mei 2024

Die konstruksiemaatskappy wat aangewys is om die tegnies-ingewikkelde sloping by die parlementsgebou in Kaapstad te hanteer, Maziya General Services, het ‘n geskiedenis van vertragings en koste-oorskryding in ‘n reeks staatskontrakte.

Die ondreneming is ook betrek by een geval van prysvasstelling.

Die nuusdiens, News24 berig dat Maziya – onder leiding van Chris Delport – vir hom ‘n nismark geskep het om tenders landwyd van ‘n verskeidenheid staatsentiteite te verseker.

In 2018 het die Mededingingskommissie Maziya met R300 000 beboet vir samespanning oor ‘n City Power-tender met Cromico Trading – ‘n maatskappy onder leiding van Delport se dogter, Robyn Hazel Delport.

Die parlement is in Januarie 2022 deur ‘n brand verwoes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig