Onderwysminister sê skoolkurrikulum moet hersien word


Luister nou

Volgende

Onderwysminister sê skoolkurrikulum moet hersien word

19 Augustus 2024

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vroeër vandag gesê die onderwyssektor is besig met ‘n fundamentele hersiening van die skoolkurrikulum.

Die hersiening sal insluit wat kinders geleer word, die benadering wat onderrig betref, die assessering en die professionele ondersteuning wat aan klaskamerpraktisyns verskaf word.

Gwarube het tydens die opening van die 40ste Vereniging vir Opvoedkundige Assessering in Afrika se jaarlikse konferensie gepraat.

Sy sê die departement poog om leerlinge te lewer wat effektief kan kommunikeer en digitaal geletterd is. 

Sy sê vyf sleutelprioriteite is geïdentifiseer, waarvan twee op geletterdheid en syfervaardighede sal fokus. Volgens haar is dit belangrik om ook ‘n groter klem te plaas op vaardighede, omdat die huidige kurrikulum ‘n sterk fokus plaas op akademie en kennis.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Onderwysminister sê skoolkurrikulum moet hersien word


Luister nou

Volgende