Onderwysdepartement vra vir uitstel oor skoleplasings

Luister nou

Volgende

Onderwysdepartement vra vir uitstel oor skoleplasings

15 November 2022

Die departement van onderwys het ‘n week uitstel gevra nadat die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, die SAOU, die departement tot gistermiddag kans gegee het om ‘n onderneming te gee dat hy in die toekoms met beheerrade onderhandel oor die toelating van leerders, en nie die skoolhoofde nie.

Dit kom nadat die departement daarvan verdink word dat hy skoolhoofde die afgelope tyd afknou om nóg leerders toe te laat terwyl die skole reeds vol is.

Die uitvoerende hoof van die SAOU, Chris Klopper, sê die departement het in antwoord op die organisasie se brief om uitstel gevra.

Klopper het bygevoeg dat die SAOU gereed is om met regstappe voort te gaan indien hulle nie ‘n gunstige reaksie van die departement af kry nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe